Voorblad Akademies Sport

Skooldrag Inligtingsentrum Kultuur
Nuus Omgewing Donateurs
         
Welkom

Prospektus
Navrae Administratief
Padkaart Toelatingsbeleid
Simbole Nuwe ouers
Leerderraad PreprimÍr
Beheerliggaam Kinderkinetika
Aktiwiteite Wiskunde Vaslegging
Wenke vir ouers Eiendomsagente
Mikrotique Pryslys 2014 Leesprogram @ Kuilsrivier Biblioteek
       
  LAERSKOOL MIKRO  
  ... waar kind nog kind kan wees ...  
 
 

AKADEMIESE PRESTASIE

 

Laerskool Mikro ontvang Ďn toekenning vanaf die Metropool-Oos Distrikskantoor vir die beste gr. 3 Wiskunde prestasie in die distrik (Deel van Bellville, Kraaifontein, Brackenfell, Kuilsrivier, Blackheath, Eersterivier, Strand/Somerset-Wes en Khayelitsha skole). 

Volg ons op "Facebook"! Ons skool het ook die toekenning ontvang as die beste presteerder in kring 5 met die taal en wiskunde evaluering vir gr. 3 en gr. 6 leerders van verlede jaar. 
   
  Mikro Waardeprojek