Kos@Mikro (moet op vorige bladsy in rooi blokkie ingevul word) bestaan uit `n komitee wat deur die ouers van die skool gedryf word. Hierdie komitee is verantwoordelik vir die oprigting van stalletjies en die verkoop van heerlike eetgoed tydens sportdae.