Graad 1

Akademie – Grondslagfase

Graad 1

Ons missie is dat elke leerder:

  • in ‘n liefdevolle, gestruktureerde omgewing leer.
  • die nodige selfvertroue ontwikkel.
  • individueel en in groepe kan werk.
  • ‘n positiewe ingesteldheid teenoor die akademie sal hê.
  • gelukkig en gebalanseerd sal wees.
  • selfstandigheid en pligsgetrouheid sal ontwikkel vir die toekoms.

Personeel

Leana M_n

Leana Mouton

Onderwyseres

Christine_nuwe

Christine Lamprecht

Onderwyseres

Adie_nuwe

Adie Cronjé

Onderwyseres

Nicole_nuwe

Nicole Orlandini

Graadhoof / Onderwyseres