Kuns

Buitemuurs

Yolandi Maritz-Vermeulen

Laerskool Mikro spog met hul eie kunsopvoeder wat die visuele kuns kurrikulum deur haar bekwame aanslag lewendig maak. Sy bied ook naskoolse kunsklasse aan waar leerders die geleentheid kry om hul verbeelding verder te voed met projekte wat visuele en tasbare ervarings bied.