
Sportbestuurder
Mnr. Dennis Conradie
Mnr. Dennis Conradie is ons sportorganiseerder. Hy is verantwoordelik vir sportorganisasie en die reël van Laerskool Mikro se sportbyeenkomste en toernooie.
Buitemuurs
Mnr. Dennis Conradie is ons sportorganiseerder. Hy is verantwoordelik vir sportorganisasie en die reël van Laerskool Mikro se sportbyeenkomste en toernooie.
Laerskool Mikro is een van Kuilsrivier se skole wat bevoorreg is om in `n area geleë te wees wat ryk is aan historiese erfenisse. Die bekende wynplase in die
omgewing spreek veral hiervan. Die interhuisgroepe is na hierdie plase vernoem en staan bekend as Langverwagt(Blou), Saxenburg(Rooi) en
Zevenwacht(Geel). Om gesonde kompetisie uit te brei, neem die leerders in die bogenoemde interhuisspanne deel aan sport, akademie en kultuur.
Die indeling van die spanne geskied volgens vanne.
(A – G)
(H – Q)
(R – Z)
Posbus 53
Spruitstraat
Kuilsrivier
7580