Netbal

Buitemuurs – Sport

Anita Visser

Netbal

Netbal is een van ons wintersporte. Ons bied jaarliks die Elto Towers netbaltoernooi vir o/10, o/11, o/12 en o/13 spanne aan. Dit is een van die grootste toernooie van sy soort. Sedert 2008 het Laerskool Mikro ononderbroke jaarliks ten minste een provinsiale speler opgelewer.

Kleredrag:

Mikro moulose hemp en navy broekrompie met kort wit sokkies en wit tekkies.

Eerste span speel met geborgde klere.