Graad 2

Akademie – Grondslagfase

Graad 2

Die leerder moet:

  • ‘n verantwoordelikheidsin ontwikkel.
  • nuwe vaardighede aanleer deur toevallige leer sowel as formele onderrig.
  • in totaliteit ontwikkel – fisies, emosioneel en akademies.
  • sinvol kan kommunikeer in beide Afrikaans en Engels.
  • van verskeie uitkomste gebruik kan maak om Wiskundige probleme op te los.
  • met begrip kan luister en boodskappe korrek kan oordra.

Personeel

Natasha Marais

Natasha Marais

Onderwyseres

Renita Nieuwoudt

Renita Nieuwoudt

Graadhoof / Onderwyseres

Thea Visser

Thea Visser

Onderwyseres

Marié Janse van Vuuren

Marié Jansen van Vuuren

Onderwyseres