Graad 5

Akademie – Intermediêre Fase

Graad 5

Ons missie is dat elke leerder:

  • Volgens sy potensiaal ontwikkel
  • Leergierig sal wees
  • Holisties ontwikkel en ‘n liefde vir leer sal kweek
  • In onafhanklike en selfstandige individue sal ontwikkel
  • Die vermoë sal hê om groter volumes werk te kan hanteer
  • As gelukkige, goedopgevoede en gebalanseerde indivdue aan die einde van graad 5 sal verlaat.

Personeel

Michelle Swart

Michelle Swart

Onderwyseres

Tayla van Williegh

Tayla von Wielligh

Onderwyseres

Dalene Kirsten

Dalene Kirsten

Graadhoof / Onderwyseres

Kyla Orton

Kyla Orton

Onderwyseres