Leerderraad 2023

Vanoggend is die Leerderraad van 2023 tydens ‘n spesiale saalbyeenkoms bekendgemaak. Kaebre Brown en Janco du Plessis is as hoofseun en -dogter verkies en Lienka van Niekerk en Cornelius Truter is as onderhoofseun en -dogter verkies. Baie geluk aan hierdie seuns en dogters. Ons is baie trots op julle.

Ons is saam met die leerders opgewonde vir die besondere reis wat vir die 2023 Leerderraad voorlê.