MikroMark

Ons is baie opgewonde oor die onderwysers en ouers van laerskool mikro wat met groot entoesiasme en hope kreatiwiteit elke mikro mark aangepak het. Die leerders en opvoeders het met oorgawe ingekoop en volgens die temas uitgetof!!!

Knap gedaan met hierdie inoverende fondsinsameling!!