Mikroskoop

Tydens 2021 het Laerskool Mikro se skip dié gesegde beslis ervaar!  Deur al die storms wat Covid-19 deur die afgelope jaar na ons kant toe gegooi het, is ons trots op die feit dat Laerskool Mikro se skip nogsteeds so sterk soos altyd vaar. Hierdie jaar se redaksie het hard gewerk om ‘n “smooth sailing” koerant aan u te bied.  Baie dankie ook aan ons wonderlike kaptein, Mnr. Mouton en sy span wat personeel en leerders te alle tye gerus en veilig laat voel het. 

Geniet die Mikroskoop van 2021!