Pypkarre, Fees 50 – koek en Mikro’s Got Talent

Die leerders vier ons skool se 50ste bestaansjaar met ‘n pypkarresies, ‘n reuse Fees 50 – koek (gemaak deur Cake Madness & Events) en geniet ons eie opkomende sterre tydens Mikro’s Got Talent.