Mikrofokus 2
Buitemuurse Program – Kwartaal 1
Mikrofokus 1
Mikrofokus 40
Mikroskoop

Hulle sê geluk kom in golwe.
Gala-aand

Mikro het die 50ste feesjaar in styl afgeskop! Vrydagaand, 15 Oktober 2021, is ‘n spoggerige gala-aand op die Zevenwacht-wynplaas gehou.Die spesiale Fees-embleem is deur Mnr. Louis Mouton en me. Debbie Sdhäfer, provinsiale minister van onderwys, onthul. Wicus van der Merwe het die gaste laat skaterlag met sy kwinkslae en Die Broers het met hul op […]
MikroMark

Ons is baie opgewonde oor die onderwysers en ouers van laerskool mikro wat met groot entoesiasme en hope kreatiwiteit elke mikro mark aangepak het. Die leerders en opvoeders het met oorgawe ingekoop en volgens die temas uitgetof!!! Knap gedaan met hierdie inoverende fondsinsameling!!