Mikrofokus 26
Boekeweek
Laerskool Mikro beleef ‘n suksesvolle boekeweek Laerskool Mikro se kinders hou van lees. Ons maats het vanjaar reeds meer as 4950 boeke gelees! Om hierdie rede was dit ‘n hoogtepunt om die derde kwartaal van vanjaar met ‘n Boekeweek af te skop vanaf 1 tot 5 Augustus 2022. Die hele week was daar boeke deur […]
Mikrofokus 25
Mauritius trekking
Die Mauritius-lootjies se trekking het tydens ons saalbyeenkoms plaasgevind. Griffie se onverwagte verskyning, het vir groot opwinding gesorg. Met sy kleurvolle uitrusting, het hy saam met die kinders in groot afwagting vir die uitslag gewag. Leerders wat ‘n volledige boekie verkoop het, was deel van ‘n gelukkige trekking. Zoë Hoorn (Gr.5.1) het ‘n netbalbal gewen […]
Mikrofokus 24
Mikrofokus 23
Buitemuurse Program 3de Kwartaal
Lalasini Tydskrif
LEKKER LEESSTOF VIR DIE VAKANSIE!! Lees gerus Mikro-kosmos se artikel op bl.34. Ons is trots op Mikro se bydrae in hierdie pragtige tydskrif!!
Mikrofokus 22
Mikrofokus 21