Mikro het die 50ste feesjaar in styl afgeskop! Vrydagaand, 15 Oktober 2021, is ‘n spoggerige gala-aand op die Zevenwacht-wynplaas gehou.Die spesiale Fees-embleem is deur Mnr.
Ons is baie opgewonde oor die onderwysers en ouers van laerskool mikro wat met groot entoesiasme en hope kreatiwiteit elke mikro mark aangepak het. Die