


Op Saterdag, 6 Mei 2023 het die ma’s, ouma’s en dogters van Laerskool Mikro ‘n heerlike ma-en-dogter dag saam geniet. Getooi in blomme en skakerings

Die afgelope naweek was dit Mikro se prettige pet pretloop. Alhoewel dit gereën het, het dit ons nie gekeer om te gaan draf nie! Baie

Op Vrydag, 3 Februarie 2023 het Laerskool Mikro hul leerders met ‘n heerlike pretdag vermaak. Die Mikro Jolyt het oorgeloop van opwinding met ‘n hindernisbaan,
Die jaarlikse interhuis-atletiekbyeenkoms was ‘n groot sukses. Baie dankie aan al die ouers en onderwysers wat met al die reëlings gehelp het. ‘n Spesiale woord