Mauritius trekking
Die Mauritius-lootjies se trekking het tydens ons saalbyeenkoms plaasgevind. Griffie se onverwagte verskyning, het vir groot opwinding gesorg. Met sy kleurvolle uitrusting, het hy saam
Die Mauritius-lootjies se trekking het tydens ons saalbyeenkoms plaasgevind. Griffie se onverwagte verskyning, het vir groot opwinding gesorg. Met sy kleurvolle uitrusting, het hy saam
LEKKER LEESSTOF VIR DIE VAKANSIE!! Lees gerus Mikro-kosmos se artikel op bl.34. Ons is trots op Mikro se bydrae in hierdie pragtige tydskrif!!

By Mikro is daar áltyd vreugde ná ‘n eksamenvraestel. Die leerders kon elke dag smul aan ‘n warm sjokoladedrankie én ‘n eetdingetjie. Só skep almal

STEM, is die akroniem vir Wetenskap, Tegnologie, Ingenieurswese en Wiskunde. STEM-onderwysers is bekend daarvoor dat hulle ’n belangstelling in hierdie vakke aanwakker, want dit kry

Mikro vier nog lekker fees 50!! Penveerfees – 26 Februarie 2022 Pretloop – 19 Maart 2022 Mini-Reünie – 18 Maart 2022